Jurassic Park (rolprent)

Jurassic Park

'n Skeletdiagram uit 1917 van Tyrannosaurus, gepubliseer deur Henry Fairfield Osborn. Dit was die basis van die boek se voorblad en daarna die logo van die flieks.[1]
Regisseur Steven Spielberg
Vervaardiger
  • Kathleen Kennedy
  • Gerald R. Molen
Draaiboek
Met
Musiek deur John Williams
Kinematografie Dean Cundey
Redigeerder Michael Kahn
Ateljee
Verspreider Universal Pictures
Uitgereik Junie 1993
Speeltyd 127 minute[2]
Land VSA
Taal Engels
Opgevolg deur The Lost World: Jurassic Park (1997)
IMDb-profiel

Jurassic Park is 'n Amerikaanse wetenskapsfiksierolprent van 1993[3] wat deur Steven Spielberg geregisseer en deur Kathleen Kennedy en Gerald R. Molen vervaardig is. Die akteurs sluit in Sam Neill, Laura Dern, Jeff Goldblum en Richard Attenborough. Dit is die eerste prent in die Jurassic Park-franchise en in die oorspronklike Jurassic Park-trilogie. Dit is geskoei op die roman deur Michael Crichton met dieselfde naam van 1990, en die draaiboek is deur Crichton en David Koepp geskryf.

  1. Caron, C. (20 Junie 2018). "The Hidden History of the Jurassic Park Logo". TIFF (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Augustus 2020. Besoek op 24 Junie 2018.
  2. "Jurassic Park (1993)". American Film Institute. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Junie 2022. Besoek op 10 Junie 2022.
  3. "Jurassic Park (1993) - Steven Spielberg | Synopsis, Characteristics, Moods, Themes and Related". AllMovie. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Augustus 2020. Besoek op 8 Oktober 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search